Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » erfenisterrein
erfenisterrein [boodskap #136453] Di, 04 Mei 2021 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
erfenisterrein
Afbreking: er•fe•nis•ter•rein
Samestelling: erfenis + terrein
Uitspraak: /ˈɛr.fə.nəs.tɛˌrəi̯n/, /ˈɛr.fə.nəs.təˌrəi̯n/


Selfstandige naamwoord: erfenisterrein
Meervoud: erfenisterreine
Verkleinwoord: erfenisterreintjie
Meervoud van verkleining: erfenisterreintjies

Betekenis:
• 'n Plek waar politieke, militêre, kulturele of sosiale geskiedenis bewaar word.

Gebruik:
• Robbeneiland word ingevolge van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne as 'n nasionale erfenisterrein beskerm.

Sinoniem:
• erfenisgebied

Vertaling:
Engels: heritage site
Nederlands: erfgoedsite

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartoorplanting
Volgende onderwerp: sakeman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:23:57 MGT 2024