Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knus
knus [boodskap #136450] Ma, 03 Mei 2021 20:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
knus
Afbreking: knus
Uitspraak: /knœs/


Byvoeglike naamwoord: knus
Vergrotende trap: knusser
Oortreffende trap: knusste
Attributief: knus, knuse

Betekenis:
• Wat aangenaam en gesellig is.

Gebruik:
• Ons gaan knus om die kampvuur kuier.

Sinoniem:
• aangenaam
• behaaglik
• beskermend
• beskut
• geborge
• gemoedelik
• genoeglik
• gesellig
• gemeensaam
• snoesig
• intiem
• tuis
• veilig
• vertroostend

Afgelei:
• knusheid
• knussies
• knussig

Vertaling:
Engels: cosy, snug
Nederlands: knus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: replika
Volgende onderwerp: sedertdien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:45:53 MGT 2024