Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Duitser
Duitser [boodskap #136423] Sa, 01 Mei 2021 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Duitser
Afbreking: Duit•ser
Uitspraak: /ˈdœʏ̯tsər/


Selfstandige naamwoord: Duitser
Meervoud: Duitsers
Verkleinwoord: Duitsertjie
Meervoud van verkleining: Duitsertjies

Betekenis:
• 'n Burger of inwoner van Duitsland, of 'n persoon wat Duits praat.
• 'n Seevis wat van Algoabaai tot by Maputo voorkom, Polyamblyodon germanum.

Gebruik:
• Sy gaan met 'n Duitser uit.
• Die visserman het 'n duitser gevang.

Verwant:
• Duits
• Duitsland
• Duitse

Vertaling:
Engels: German
Nederlands: Duitser
Venda: Mudzheremane
Xhosa: iJamani
Zoeloe: iJalimane, iJalimani

Nota:
• Hoofletter vir 'n persoon, kleinletter vir die vis.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duimstok
Volgende onderwerp: lou-oond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:16:38 MGT 2024