Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duimstok
duimstok [boodskap #136422] Sa, 01 Mei 2021 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duimstok.
'n Duimstok.
duimstok
Afbreking: duim•stok
Samestelling: duim + stok


Selfstandige naamwoord: duimstok
Meervoud: duimstokke
Verkleinwoord: duimstokkie
Meervoud van verkleining: duimstokkies

Betekenis:
• Meet- of maatstok wat in duime (en soms ook sentimeters) afgemerk is.

Gebruik:
• Omdat ons nie meer dinge in duime meet nie, weet die jonger geslag nie meer wat 'n duimstok is nie.

Vertaling:
Engels: foot-rule, inch-measure
Nederlands: duimstok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: treindrywer
Volgende onderwerp: Duitser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:35:02 MGT 2024