Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fillogeen
fillogeen [boodskap #136415] Sa, 01 Mei 2021 15:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fillogeen
Afbreking: fil•lo•geen


Byvoeglike naamwoord: fillogeen

Betekenis:
• Wat op 'n plant se blare groei, of daarop ingebed is.

Gebruik:
• Die swam groei fillogeen.

Sinoniem:
• blaarstandig
• epifil/ epifille

Vertaling:
Engels: epiphyllous
Nederlands: fillogeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ydelheid
Volgende onderwerp: oplettend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:48:34 MGT 2024