Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoenriem
skoenriem [boodskap #136407] Do, 29 April 2021 13:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skoenriem.
'n Skoenriem.
skoenriem
Afbreking: skoen•riem
Samestelling: skoen + riem


Selfstandige naamwoord: skoenriem
Meervoud: skoenrieme
Verkleinwoord: skoenriempie
Meervoud van verkleining: skoenriempies

Betekenis:
• Die riem waarmee 'n skoen oop- of toegeryg word.

Gebruik:
• Maak jou skoenrieme vas.

Spreekwoord:
• Nie werd om iemand se skoenriem vas te maak nie. [Heeltemal iemand se mindere wees.]

Sinoniem:
• skoenveter

Vertaling:
Engels: shoelace, shoestring
Nederlands: schoenveter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pyniging
Volgende onderwerp: doodblaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:34:37 MGT 2024