Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spaargeld
spaargeld [boodskap #136404] Do, 29 April 2021 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spaargeld
Afbreking: spaar•geld
Samestelling: spaar + geld


Selfstandige naamwoord: spaargeld
Meervoud: spaargelde
Verkleinwoord: spaargeldjie
Meervoud van verkleining: spaargeldjies

Betekenis:
• Geld wat vir latere gebruik gespaar is.

Gebruik:
• Ek hoop dat jy darem so 'n bietjie rente op jou spaargeld verdien.

Sinoniem:
• bêregeld
• neseier
• noodfonds
• reserwefonds

Vertaling:
Engels: savings, spare-money
Nederlands: spaargeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inwillig
Volgende onderwerp: erosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:22:39 MGT 2024