Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inwillig
inwillig [boodskap #136403] Do, 29 April 2021 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inwillig
Afbreking: in•wil•lig


Werkwoord: willig in, inwillig
Verlede tyd: het ingewillig

Betekenis:
• Vrywillig instem om iets te doen; 'n versoek toestaan of daaraan voldoen.

Gebruik:
• My seun, as die sondaars jou wil verlei, moet jy nie inwillig nie. [Spreuke 1:10]

Sinoniem:
• instem
• beaam
• kopgee
• ooreenkom
• toegee
• toestem
• toestaan

Vertaling:
Engels: to concede, grant, comply with
Nederlands: inwilligen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontstoke
Volgende onderwerp: spaargeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:31:13 MGT 2024