Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tambotie
tambotie [boodskap #136401] Wo, 28 April 2021 19:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die hout van 'n tambotie.
Die hout van 'n tambotie.
tambotie
Afbreking: tam•bo•tie


Selfstandige naamwoord: tambotie
Meervoud: tamboties

Betekenis:
• 'n Beskermde en bladwisselende boom van die bosveld, Spirostachys africana.

Gebruik:
• Die melkerige sap van die tambotie is uiters giftig en die boom se hout moet liefs nie vir braaivure gebruik word nie.

Sinoniem:
• springboontjieboom

Afgelei:
• tambotieboom
• tambotiehout

Vertaling:
Engels: tamboti

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verborgenheid
Volgende onderwerp: ontstoke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:53:22 MGT 2024