Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diepbord
diepbord [boodskap #136398] Wo, 28 April 2021 12:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diepbord
Afbreking: diep•bord
Samestelling: diep + bord


Selfstandige naamwoord: diepbord
Meervoud: diepborde
Verkleinwoord: diepbordjie
Meervoud van verkleining: diepbordjies

Betekenis:
• 'n Bord wat dieper as 'n gewone bord is.

Gebruik:
• Die sop word in 'n diepbord bedien.

Hiponiem:
• papbord
• sopbord

Vertaling:
Engels: porringer, soup-plate
Nederlands: soepbord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diepte
Volgende onderwerp: uitoorlê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 07:48:37 MGT 2024