Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Deen
Deen [boodskap #136388] Di, 27 April 2021 18:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Deen
Afbreking: Deen
Uitspraak: /diə̯n/


Selfstandige naamwoord: Deen
Meervoud: Dene
Verkleinwoord: Deentjie
Meervoud van verkleining: Deentjies

Betekenis:
• Inwoner of burger van Denemarke.
• 'n Vis, Porcostoma dentata, aan die ooskus van Suid-Afrika noordwaarts vanaf Port Elizabeth.

Gebruik:
• Sy is verlief op 'n Deen.
• Hy het 'n deen gevang.

Hiponiem:
• Skandinawiër

Verwant:
• Deens

Vertaling:
Engels: Dane
Nederlands: Deen
Xhosa: iDen
Zoeloe: iDeni

Nota:
• Hoofletter vir 'n persoon, kleinletter vir die vis.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dakloos
Volgende onderwerp: Amerikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:34:26 MGT 2024