Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varkblom
varkblom [boodskap #136382] Di, 27 April 2021 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die witvarkoor as voorbeeld van 'n varkblom.
Die witvarkoor as voorbeeld van 'n varkblom.
varkblom
Afbreking: vark•blom
Samestelling: vark + blom


Selfstandige naamwoord: varkblom
Meervoud: varkblomme
Verkleinwoord: varkblommetjie
Meervoud van verkleining: varkblommetjies

Betekenis:
• 'n Meerjarige en knoldraende blomplant van die genus Arum.

Gebruik:
• Die varkblom is inheems aan Suid-Afrika, Lesotho en Swaziland en groei in vleilande en langs strome.

Sinoniem:
• aronskelk
• arum
• varklelie
• varkoor

Afgelei:
• varkblompadda

Vertaling:
Engels: arum
Nederlands: aronskelk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurklok
Volgende onderwerp: forel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:33:40 MGT 2024