Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » analfabeet
analfabeet [boodskap #136373] Ma, 26 April 2021 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
analfabeet
Afbreking: an•al•fa•beet


Selfstandige naamwoord: analfabeet
Meervoud: analfabete

Betekenis:
• Iemand wat nie kan lees of skryf nie.
• Persoon wat niks van 'n spesifieke onderwerp weet nie.

Gebruik:
• Die analfabeet behoort 'n geletterdheidsprogram te volg.
• Hy is 'n finansiële analfabeet wat dink dat geld aan bome groei.

Sinoniem:
• ongeleerde
• ongeletterde
• ongeskoolde

Vertaling:
Engels: illiterate person
Nederlands: analfabeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pligsgetrou
Volgende onderwerp: botterbulletjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:47:41 MGT 2024