Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergetelheid
vergetelheid [boodskap #136356] So, 25 April 2021 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergetelheid
Afbreking: ver•ge•tel•heid


Selfstandige naamwoord: vergetelheid
Meervoud:

Betekenis:
• Dit wat vergete (of amper vergete) is; in die verre verlede lê.

Gebruik:
• Ons moet verseker dat ons volk se helde nimmer in die vergetelheid sal raak nie.

Sinoniem:
• vergangenheid

Vertaling:
Engels: oblivion
Nederlands: vergetelheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdigting
Volgende onderwerp: vergryp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:39:28 MGT 2024