Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opstuif
opstuif [boodskap #136338] Vr, 23 April 2021 20:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opstuif
Afbreking: op•stuif


Werkwoord: stuif op, opstuif
Verlede tyd: het opgestuif

Betekenis:
• Die opwaai van fyn deeltjies (stof, reuke, ens).
• (figuurlik) Jouself vererg; kwaad of opvlieënd word.

Gebruik:
• 'n Warrelwind laat die stof oor die vlakte opstuif.
• Sy voel die hitte in haar opstuif en gee die seun 'n harde klap.

Wisselvorm:
• opstuiwe

Afgelei:
• opstuiwing

Vertaling:
Engels: to flare up, flash up, flame up
Nederlands: opstuiven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverkwiklik
Volgende onderwerp: pedanties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:53:51 MGT 2024