Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontgogel
ontgogel [boodskap #136334] Vr, 23 April 2021 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontgogel
Afbreking: ont•go•gel


Werkwoord: ontgogel
Verlede tyd: het ontgogel

Betekenis:
• Om iemand van 'n illusie te ontneem; op 'n ruwe manier ontnugter.

Gebruik:
• Ná elke verkiesing is die kiesers opnuut ontgogel, maar hulle hou eenvoudig aan om vir dieselfde party te stem.

Sinoniem:
• disillusioneer
• ontnugter
• teleurstel

Afgelei:
• ontgogeling

Vertaling:
Engels: to disillusion
Nederlands: ontgoochelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongerymdheid
Volgende onderwerp: ontleen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:27:36 MGT 2024