Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » masiet
masiet [boodskap #136325] Do, 22 April 2021 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
masiet
Afbreking: ma•siet


Selfstandige naamwoord: masiet
Meervoud: masiete

Betekenis:
• Bedehuis vir Moslems, die aanhangers van Islam.

Gebruik:
• Die mans stap met hulle kaparangs na die masiet toe.

Wisselvorm:
• masied
• masdjied

Sinoniem:
• bedehuis
• moskee
• Moslemtempel

Vertaling:
Engels: masjid
Nederlands: masdjid, masjid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meesleur
Volgende onderwerp: buitestander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:33:45 MGT 2024