Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dooiepunt
dooiepunt [boodskap #136322] Wo, 21 April 2021 17:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dooiepunt
Afbreking: dooi•e•punt
Samestelling: dooie + punt


Selfstandige naamwoord: dooiepunt
Meervoud: dooiepunte
Verkleinwoord: dooiepuntjie
Meervoud van verkleining: dooiepuntjies

Betekenis:
• 'n Moeilike situasie vanwaar daar nie verder vordering gemaak word (of gemaak kan word) nie.

Gebruik:
• Die onderhandelinge tussen Rusland en die VSA het weereens op 'n dooiepunt uitgeloop.

Sinoniem:
• doodloopstraat
• impasse
• stilstand

Afgelei:
• dooiepunttoestand

Vertaling:
Engels: deadlock, stalemate
Nederlands: impasse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegneemete
Volgende onderwerp: meesleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:39:55 MGT 2024