Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geduld
geduld [boodskap #136319] Wo, 21 April 2021 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geduld
Afbreking: ge•duld


Selfstandige naamwoord: geduld
Meervoud:

Betekenis:
• Die vermoë en bereidheid om te wag, sonder om te kla of moed te verloor.

Gebruik:
• Ek het die mense kalm en met geduld dophou.
Geduld is die een eienskap wat 'n mens kan afwag.

Sinoniem:
• bedaardheid
• gelatenheid
• kalmte
• lankmoedigheid
• lydsaamheid
• toleransie
• verdraagsaamheid
• volharding

Antoniem:
• ongeduld

Verwant:
• geduldig
• geduldigheid

Vertaling:
Engels: patience, forbearance
Nederlands: geduld


Werkwoord: duld
Verlede tyd: het geduld

Betekenis:
• Verlede deelwoord van duld; verdra; toegelaat.

Gebruik:
• Hy het nie enige ongeregtigheid geduld nie.

Vertaling:
Engels: endured, beared
Nederlands: geduld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onwrikbaar
Volgende onderwerp: fetus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:49:53 MGT 2024