Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baksteenmuur
baksteenmuur [boodskap #136316] Wo, 21 April 2021 12:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Baksteenmuur.
'n Baksteenmuur.
baksteenmuur
Afbreking: bak•steen•muur
Samestelling: baksteen + muur


Selfstandige naamwoord: baksteenmuur
Meervoud: baksteenmure
Verkleinwoord: baksteenmuurtjie
Meervoud van verkleining: baksteenmuurtjies

Betekenis:
• 'n Muur wat van bakstene gebou is.

Gebruik:
• Die erf is omhein met 'n baksteenmuur en 'n motorhek.

Vertaling:
Engels: brick wall
Nederlands: stenen muur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hondebeen
Volgende onderwerp: klanknabootsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:33:18 MGT 2024