Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loket
loket [boodskap #136312] Di, 20 April 2021 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loket
Afbreking: lo•ket


Selfstandige naamwoord: loket
Meervoud: lokette

Betekenis:
• 'n Raamvormige opening in die muur van 'n kantoor of bo 'n toonbank waardeur klante bedien word.

Gebruik:
• Ons staan in die ry om kaartjies by die loket te koop.

Afgelei:
• loketbeampte
• loketkas
• lokettreffers

Vertaling:
Engels: ticket-window, booking-office
Nederlands: loket

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: legitimeer
Volgende onderwerp: luidrugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:34:04 MGT 2024