Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalant
kalant [boodskap #136261] Di, 13 April 2021 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalant
Afbreking: ka•lant


Selfstandige naamwoord: kalant
Meervoud: kalante
Verkleinwoord: kalantjie
Meervoud van verkleining: kalantjies

Betekenis:
• Persoon of dier wat slim of geslepe is.

Gebruik:
• Die geslepe kalant hou altyd 'n agterdeur oop.

Spreekwoord:
• Hy is 'n ou kalant, lank in die land. ['n Skelm, geslepe persoon.]

Sinoniem:
• karnallie
• kwaaddoener
• platjie
• rakker
• skelm
• skurk
• stouterd
• vabond
• vent

Vertaling:
Engels: rogue, scamp, sly fox
Nederlands: sujet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konkreet
Volgende onderwerp: dweepsiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:43:11 MGT 2024