Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humor
humor [boodskap #136178] Sa, 03 April 2021 19:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
humor
Afbreking: hu•mor


Selfstandige naamwoord: humor
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat grappig of lagwekkend is.

Gebruik:
Humor is die beste medisyne om die ys te breek of 'n spannende situasie te ontlont.

Sinoniem:
• grappigheid
• snaaksighede
• spitsvondigheid

Hiponiem:
• galgehumor
• volkshumor

Afgelei:
• humoris
• humoristies
• humorloos
• humorsin

Vertaling:
Engels: humour
Nederlands: humor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skottel
Volgende onderwerp: opstanding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:31:36 MGT 2024