Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onus
onus [boodskap #136173] Sa, 03 April 2021 14:41
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onus
Afbreking: on•us


Selfstandige naamwoord: onus
Meervoud: onusse, onera

Betekenis:
• 'n Plig of verantwoordelikheid wat nagekom moet word.

Gebruik:
• Die onus rus op die een wat die bewering gemaak het.

Sinoniem:
• bewyslas
• las
• obligasie
• verpligting
• verantwoordelikheid

Vertaling:
Engels: onus, burden
Nederlands: onus

Nota:
• Van Latyn.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdriet
Volgende onderwerp: begeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:43:06 MGT 2024