Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meermin
meermin [boodskap #136136] Wo, 31 Maart 2021 13:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meermin.
'n Meermin.
meermin
Afbreking: meer•min


Selfstandige naamwoord: meermin
Meervoud: meerminne
Verkleinwoord: meerminnetjie
Meervoud van verkleining: meerminnetjies

Betekenis:
• 'n Vrou wat half mens en half vis is wat in die water leef.

Gebruik:
• 'n Meermin se bekoorlike sang het al menigte matroos in die sop laat beland.

Sinoniem:
• visvrou
• seevrou

Antoniem:
• meerman

Vertaling:
Engels: mermaid
Nederlands: meermin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterslang
Volgende onderwerp: leuning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:44:43 MGT 2024