Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiperbool
hiperbool [boodskap #136120] Ma, 29 Maart 2021 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hiperbool.
'n Hiperbool.
hiperbool
Afbreking: hi•per•bool


Selfstandige naamwoord: hiperbool
Meervoud: hiperbole
Verkleinwoord: hiperbooltjie
Meervoud van verkleining: hiperbooltjies

Betekenis:
• (wiskunde) 'n Meetkundige vorm wat ontstaan as mens vertikaal deur 'n dubbele keël sny.
• (letterkunde) 'n Stylfiguur wat oordrywing en buitensporige vergroting vir effek gebruik.

Gebruik:
• 'n Hiperbool bestaan uit twee onverbinde krommes, genaamd arms, wat die brandpunte skei.
• Dit help nie om sulke emosionele hiperbool te gebruik nie.

Sinoniem:
• keëlsnit
• oordrywing

Afgelei:
• hiperbolies
• hiperboreër

Vertaling:
Engels: hyperbola; hyperbole
Nederlands: hyperbool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bankrekening
Volgende onderwerp: byvoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 09:31:40 MGT 2024