Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beproewing
beproewing [boodskap #136118] Ma, 29 Maart 2021 18:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beproewing
Afbreking: be•proe•wing


Selfstandige naamwoord: beproewing
Meervoud: beproewinge, beproewings
Verkleinwoord: beproewinkie
Meervoud van verkleining: beproewinkies

Betekenis:
• 'n Tyd van swaarkry waartydens 'n mens getoets/beproef word.

Gebruik:
• Gelukkig is die mens wat in beproewing volhard! [Jakobus 1:12]

Sinoniem:
• ellende
• genadetyd
• lyding
• moeilikheid
• swaarkry
• teenspoed
• teëspoed
• vertwyfeling
• wanhopigheid

Vertaling:
Engels: trial, affliction, distress
Nederlands: beproeving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlekker
Volgende onderwerp: bankrekening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:25:14 MGT 2024