Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerkaatsing
weerkaatsing [boodskap #136116] Ma, 29 Maart 2021 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerkaatsing
Afbreking: weer•kaat•sing


Selfstandige naamwoord: weerkaatsing
Meervoud: weerkaatsings
Verkleinwoord: weerkaatsinkie
Meervoud van verkleining: weerkaatsinkies

Betekenis:
• Die terugslag van lig of klank.

Gebruik:
• Hy skrik homself boeglam toe hy sy eie weerkaatsing in die spieël sien.

Sinoniem:
• eggo
• kaatsing
• refleksie
• spieëlbeeld
• terugkaatsing
• terugstrooiing
• weerklank
• weerspieëling
• weerskynsel

Afgelei:
• weerkaatsingshoek

Vertaling:
Engels: reflection
Nederlands: weerkaatsing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geheimhouding
Volgende onderwerp: verlekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 09:47:02 MGT 2024