Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medelye
medelye [boodskap #136113] Ma, 29 Maart 2021 11:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medelye
Afbreking: me•de•ly•e


Selfstandige naamwoord: medelye
Meervoud:

Betekenis:
• Gevoel van jammerte vir iemand in 'n slegte situasie; verdriet oor 'n anders se leed.

Gebruik:
• Hy het medelye aan die oorledene se familie en vriende betuig.

Wisselvorm:
• medelyde
• meelye

Sinoniem:
• besorgdheid
• empatie
• deernis
• jammerte
• liefdadigheid
• medemenslikheid
• meegevoel
• ontferming
• simpatie

Antoniem:
• ongevoeligheid

Vertaling:
Engels: pity, compassion
Nederlands: medelijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grenshou
Volgende onderwerp: konfidensialiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:44:24 MGT 2024