Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leeuspoor
leeuspoor [boodskap #136111] So, 28 Maart 2021 18:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leeuspoor
Afbreking: leeu•spoor
Samestelling: leeu + spoor


Selfstandige naamwoord: leeuspoor
Meervoud: leeuspore
Verkleinwoord: leeuspoortjie
Meervoud van verkleining: leeuspoortjies

Betekenis:
• Die spoor van 'n leeu.

Gebruik:
• Julle moet versigtig wees, ons het gister 'n leeuspoort in die pad gesien.

Vertaling:
Engels: lion trail
Nederlands: leeuwenspoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manikuur
Volgende onderwerp: grenshou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:40:37 MGT 2024