Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miershoop
miershoop [boodskap #136100] So, 28 Maart 2021 10:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Termiete bou groot miershope.
Termiete bou groot miershope.
miershoop
Afbreking: miers•hoop
Samestelling: mier + -s- + hoop


Selfstandige naamwoord: miershoop
Meervoud: miershope
Verkleinwoord: miershopie
Meervoud van verkleining: miershopies

Betekenis:
• 'n Miernes wat soos 'n hoop bo die grond uitstaan.

Gebruik:
• Racheltjie de Beer het haar lewe geoffer deur haar boetie in 'n uitgeholde miershoop teen die koue te beskerm.

Wisselvorm:
• mierhoop

Vertaling:
Engels: anthill
Nederlands: mierenhoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fokuspunt
Volgende onderwerp: grondhoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:46:27 MGT 2024