Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anoniem
anoniem [boodskap #136081] Sa, 27 Maart 2021 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anoniem
Afbreking: a•no•niem


Byvoeglike naamwoord: anoniem
Vergrotende trap: anoniemer
Oortreffende trap: anoniemste
Attributief: anonieme
Partitief: anoniems

Betekenis:
• Wat naamloos bly; van wie/waarvan die naam nie bekend is nie.

Gebruik:
• U kan die misdryf anoniem rapporteer as u dit sou verkies.

Sinoniem:
• incognito
• naamloos
• nameloos
• onbekend
• ongeteken

Afkorting:
• anon.

Afgelei:
• anonimiteit

Vertaling:
Engels: anonymous, nameless
Nederlands: anoniem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borg
Volgende onderwerp: beloon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:50:44 MGT 2024