Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indruis
indruis [boodskap #136074] Vr, 26 Maart 2021 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indruis
Afbreking: in•druis
Samestelling: in + druis


Werkwoord: druis in, indruis
Verlede tyd: het ingedruis

Betekenis:
• In stryd wees; onversoenbaar staan.

Gebruik:
• Hoe kan mens met iets saamgaan wat lynreg teen jou beginsels indruis?

Sinoniem:
• dwarstrek
• kontrasteer

Vertaling:
Engels: to clash with, go against
Nederlands: indruisen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dubbelhartig
Volgende onderwerp: werksku
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:19:35 MGT 2024