Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » druis
druis [boodskap #136066] Do, 25 Maart 2021 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
druis
Afbreking: druis


Werkwoord: druis
Verlede tyd: het gedruis

Betekenis:
• 'n Dowwe, aanhoudend geraas maak.

Gebruik:
• Al druis en skuim die see, en al skud dit die berge heen en weer. [Psalms 46:4]

Sinoniem:
• dreun
• suis

Afgelei:
• indruis
• druising

Vertaling:
Engels: to roar, swirl, swish
Nederlands: druisen

Nota:
• Vir die deelwoord, sien indruis (ingedruis, druis in).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: paroniem
Volgende onderwerp: leefplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:16:25 MGT 2024