Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dekorasie
dekorasie [boodskap #136021] Sa, 20 Maart 2021 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dekorasie
Afbreking: de•ko•ra•sie


Selfstandige naamwoord: dekorasie
Meervoud: dekorasies
Verkleinwoord: dekorasietjie
Meervoud van verkleining: dekorasietjies

Betekenis:
• Dit wat aangebring is om iets of iemand op te tooi en mooi te laat lyk.
• 'n Ereteken of onderskeiding wat behaal is, soos 'n medalje, balkie, lint, ridderorde, ens.

Gebruik:
• Enige dekorasie wat aangebring is moet na die partytjie uit die saal verwyder word.
• 'n Spesiale dekorasie is ingestel om die soldate vir hul dapperheid en heldemoed te beloon.

Sinoniem:
• medalje
• optooisel
• versiering
• versiersel
• verfraaiing

Afgelei:
• dekorasiekuns
• dekorasieskilder
• dekorasiewerk

Vertaling:
Engels: decoration
Nederlands: decoratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klokhelder
Volgende onderwerp: knobbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 14:37:49 MGT 2024