Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagtegaal
nagtegaal [boodskap #136019] Sa, 20 Maart 2021 11:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nagtegaal.
'n Nagtegaal.
nagtegaal
Afbreking: nag•te•gaal


Selfstandige naamwoord: nagtegaal
Meervoud: nagtegale
Verkleinwoord: nagtegaaltjie
Meervoud van verkleining: nagtegaaltjies

Betekenis:
• 'n Europese sangvoël, Luscinia megarhynchos.
• (figuurlik) Iemand wat baie mooi kan sing.

Gebruik:
• Die nagtegaal is vaal van kleur en sy sang kan dikwels snags gehoor word.
• Sy is 'n diva en 'n nagtegaal van formaat.

Sinoniem:
• nagtegaallyster
• sanger
• solis
• sopraan
• troebadoer

Afgelei:
• nagtegaalslied
• nagtegaalstem

Vertaling:
Engels: nightingale
Nederlands: nachtegaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vetsmeer
Volgende onderwerp: klokhelder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:40:39 MGT 2024