Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurklip
vuurklip [boodskap #136009] Sa, 20 Maart 2021 08:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vuurklippe
Vuurklippe
vuurklip
Afbreking: vuur•klip
Samestelling: vuur + klip
Uitspraak: /ˈfyːrˌkləp/


Selfstandige naamwoord: vuurklip
Meervoud: vuurklippe
Verkleinwoord: vuurklippie
Meervoud van verkleining: vuurklippies

Betekenis:
• 'n Harde klip wat vonke maak as dit met 'n vuurslag geslaan word.

Gebruik:
• As mens in die veld is kan jy 'n vuurklip gebruik om vuur te maak.

Sinoniem:
• vuursteen

Afgelei:
• vuurklipgeweer
• vuurklipslot

Verwant:
• aansteker
• tonteldoos

Vertaling:
Engels: flint, firestone
Nederlands: vuursteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rampsalig
Volgende onderwerp: vuurslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 09:50:46 MGT 2024