Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » howenier
howenier [boodskap #135998] Vr, 19 Maart 2021 14:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
howenier
Afbreking: ho•we•nier


Selfstandige naamwoord: howenier
Meervoud: howeniers
Verkleinwoord: howeniertjie
Meervoud van verkleining: howeniertjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Professionele tuinier; iemand wat se werk dit is om tuine uit te lê en te versorg.

Gebruik:
• 'n Howenier is aangestel om die paleis se tuine te versorg.

Sinoniem:
• tuinier
• tuinman

Afgelei:
• howeniersalmanak
• howenierskuns

Vertaling:
Engels: gardener
Nederlands: hovenier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verduister
Volgende onderwerp: vuurrooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:36:53 MGT 2024