Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » myl
myl [boodskap #135996] Vr, 19 Maart 2021 14:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
myl
Afbreking: myl


Selfstandige naamwoord: myl
Meervoud: myle
Verkleinwoord: myltjie
Meervoud van verkleining: myltjies

Betekenis:
• 'n Afstand van ongeveer 1,6 km (5280 voet, 1760 jaart, of 1609,344 meter) wat grotendeels deur die metriese stelsel verplaas is.

Gebruik:
• Die Limpoporivier ontspring in die Magaliesberg en vloei 900 myl na die Indiese Oseaan.

Verwant:
• mylpaal
• seemyl

Afkorting:
• m.

Vertaling:
Engels: mile
Nederlands: mijl

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seemyl
Volgende onderwerp: verduister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:39:54 MGT 2024