Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inenting
inenting [boodskap #135991] Do, 18 Maart 2021 19:53
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dogtertjie ontvang 'n inenting teen tifus.
'n Dogtertjie ontvang 'n inenting teen tifus.
inenting
Afbreking: in•en•ting
Uitspraak: /ˈənˌɛn.təŋ/


Selfstandige naamwoord: inenting
Meervoud: inentings
Verkleinwoord: inentinkie
Meervoud van verkleining: inentinkies

Betekenis:
• Die daad van inent; 'n persoon met 'n middel inspuit om bepaalde infeksiesiektes te voorkom.
• Die plek op die vel waar iemand ingeënt is.

Gebruik:
• Pokke het tot miljoene sterftes gelei, maar is heeltemal deur inenting uitgeroei.
• Hierdie merk is my inenting teen bek-en-klouseer.

Sinoniem:
• inokulering
• immunisering
• vaksinering

Afgelei:
• inentingsveldtog

Vertaling:
Engels: vaccination, inoculation
Nederlands: inenting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inent
Volgende onderwerp: verhoognaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:32:10 MGT 2024