Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » storieboek
storieboek [boodskap #135935] Sa, 13 Maart 2021 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
storieboek
Afbreking: sto•rie•boek
Samestelling: storie + boek


Selfstandige naamwoord: storieboek
Meervoud: storieboeke
Verkleinwoord: storieboekie
Meervoud van verkleining: storieboekies

Betekenis:
• 'n Boek wat 'n storie of 'n versameling stories bevat.

Gebruik:
• Wat was jou gunsteling storieboek toe jy klein was?

Hiponiem:
• strokiesverhaal

Vertaling:
Engels: storybook
Nederlands: verhalenboek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visueel
Volgende onderwerp: presteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 09:43:57 MGT 2024