Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halveer
halveer [boodskap #135933] Sa, 13 Maart 2021 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halveer
Afbreking: hal•veer


Werkwoord: halveer
Verlede tyd: het gehalveer

Betekenis:
• In die helfte deel; middeldeur in twee gelyke dele split.

Gebruik:
• Daar is net een appel oor, kan ek dit vir ons halveer?

Antoniem:
• verdubbel

Afgelei:
• halveerder
• halveerlyn
• halveermetode
• halveerpunt
• halveervou
• halvering

Vertaling:
Engels: to bisect, halve, divide in/by two
Nederlands: halveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: somersonstilstand
Volgende onderwerp: visueel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 09:30:34 MGT 2024