Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boetiek
boetiek [boodskap #135920] Vr, 12 Maart 2021 08:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boetiek
Afbreking: boe•tiek


Selfstandige naamwoord: boetiek
Meervoud: boetieks

Betekenis:
• 'n Klein winkel met modieuse artikels (meestal klere).

Gebruik:
• Sy besoek die boetiek om 'n kaalskouerrok vir die Valentynsdans te bestel.

Afgelei:
• boetiekuitrusting

Vertaling:
Engels: boutique
Frans: boutique
Nederlands: boetiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besienswaardigheid
Volgende onderwerp: watergat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:36:35 MGT 2024