Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klaend
klaend [boodskap #135918] Do, 11 Maart 2021 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20220
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klaend
Afbreking: kla•end


Byvoeglike naamwoord: klaend
Attributief: klaende

Betekenis:
• Wat kla; ongenoeë te kenne gee.

Gebruik:
• Sommige mense sal verbitterd en klaend doodgaan.

Sinoniem:
• brommend
• klaaglik
• klaerig
• neulend
• ontevrede
• pruttelrig
• weeklaend

Vertaling:
Engels: complaining, moaning
Nederlands: klagend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kosbak
Volgende onderwerp: besienswaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 09:40:20 MGT 2024