Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hongerpyn
hongerpyn [boodskap #135905] Wo, 10 Maart 2021 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hongerpyn
Afbreking: hon•ger•pyn
Samestelling: honger + pyn


Selfstandige naamwoord: hongerpyn
Meervoud: hongerpyne
Verkleinwoord: hongerpyntjie
Meervoud van verkleining: hongerpyntjies

Betekenis:
• Gevoel wat mens op 'n leë maag kry as aanduiding dat dit tyd is om te eet.

Gebruik:
• Dié hamburgers sal enige hongerpyn stil!

Vertaling:
Engels: hunger pain
Nederlands: hongerpijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nekstut
Volgende onderwerp: ledig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:38:13 MGT 2024