Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afspreek
afspreek [boodskap #135898] Wo, 10 Maart 2021 12:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afspreek
Afbreking: af•spreek
Samestelling: af + spreek


Werkwoord: spreek af, afspreek
Verlede tyd: het afgespreek
Verlede deelwoord: afgesproke

Betekenis:
• 'n Afspraak maak of tot 'n onderlinge ooreenkoms kom.

Gebruik:
• Sal twee saamloop as hulle dit nie afgespreek het nie? [Amos 3:3]

Sinoniem:
• beklink
• besluit
• instem
• ooreenkom
• reël

Vertaling:
Engels: to agree upon, make an agreement
Nederlands: afspreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: depressief
Volgende onderwerp: vlinderslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:59:24 MGT 2024