Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skroom
skroom [boodskap #135894] Wo, 10 Maart 2021 09:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skroom
Afbreking: skroom


Werkwoord: skroom
Verlede tyd: het geskroom
Teenwoordige deelwoord: skromende

Betekenis:
• Nie op jou gemak voel om iets te doen nie; bang of skaam wees.

Gebruik:
• Hy skroom nie om die waarheid te praat nie.
Skroom asseblief nie om u gedagtes vrylik te deel nie.

Sinoniem:
• aarsel
• huiwer
• terugdeins
• weifel

Afgelei:
• beskroom
• skroomagtig
• skroomhartig
• skroomlik
• skroomvallig

Vertaling:
Engels: to hesitate, dread, be afraid
Nederlands: schromen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snelstrik
Volgende onderwerp: sololopie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:07:33 MGT 2024