Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekordhouer
rekordhouer [boodskap #135888] Di, 09 Maart 2021 18:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rekordhouer
Afbreking: re•kord•houer
Samestelling: rekord + houer


Selfstandige naamwoord: rekordhouer
Meervoud: rekordhouers
Verkleinwoord: rekordhouertjie
Meervoud van verkleining: rekordhouertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n vorige beste prestasie oortref het en tans die rekord hou.

Gebruik:
• Wayde van Niekerk is die Suid-Afrikaanse rekordhouer vir die 400 meter.

Vertaling:
Engels: record-holder
Nederlands: recordhouder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bogkind
Volgende onderwerp: gespanne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:44:30 MGT 2024