Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seremonie
seremonie [boodskap #135880] Ma, 08 Maart 2021 19:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seremonie
Afbreking: se•re•mo•nie


Selfstandige naamwoord: seremonie
Meervoud: seremonies
Verkleinwoord: seremonietjie
Meervoud van verkleining: seremonietjies

Betekenis:
• 'n Plegtige byeenkoms om iets te vier, te herdenk, in te wy, ens.

Gebruik:
• Ná die seremonie sal die onthaal in die kerksaal plaasvind.

Sinoniem:
• plegtigheid
• ritueel

Hiponiem:
• begrafnisseremonie
• doopseremonie
• huwelikseremonie
• kerkseremonie
• vlagseremonie

Afgelei:
• seremonieel
• seremoniemeester

Vertaling:
Engels: ceremony
Nederlands: ceremonie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tranetrekker
Volgende onderwerp: sjampoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:00:00 MGT 2024