Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pasgeborene
pasgeborene [boodskap #135877] Ma, 08 Maart 2021 17:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pasgeborene
Afbreking: pas•ge•bo•re•ne
Samestelling: pas + gebore + -ne


Selfstandige naamwoord: pasgeborene
Meervoud: pasgeborenes

Betekenis:
• 'n Baba wat ure, dae of hoogstens 'n paar weke oud is.

Gebruik:
• 'n Mens se kopbeen is sowat 'n sewende van sy liggaam se lengte, maar vir 'n pasgeborene is dit sowat 'n kwart.

Sinoniem:
• baba
• neonaat
• suigeling

Vertaling:
Engels: newborn
Nederlands: pasgeborene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opknap
Volgende onderwerp: bysiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 11:04:56 MGT 2024